small font default font large font
Sondag, 05 September 2010
Besoek van die CMA tydens opening Afdruk E-pos
Geskryf deur Marietjie Bos   
Maandag, 01 September 2008 04:00
tn.jpgOp Maandag 1 September het die “Christian Motorcycle Association” met ‘n groot gebrul by die skool opgedaag.  Die seuns het veral ge-oeeee en ge-aaaaaa vir dié ysterperde. 

Groot was die meisies se bewondering toe 3 van die 4 motorfietsryers van die vroulike geslag was.  Hule het die opening waargeneem en veral gepraat oor liefde teenoor mekaar en dat God jou liefhet al lyk jy ook hoe.  Ons het almal geleer dat ons Christen broers en susters oral is....ook op die rug van ‘n “cool” ysterperd!

 

Foto's


Laas Opdateer op Dinsdag, 21 Oktober 2008 14:45