small font default font large font
Sondag, 05 September 2010
Dans en Drama Afdruk E-pos
Geskryf deur Juff Marietjie   
Woensdag, 02 September 2009 13:55
tnDans en drama is deel van die kuns en kultuur program by Reformia.
Hier word vrye teuels gegee aan verbeelding en word die kreatiwiteit van die kinders beproef en uitgeleef (Natuurlik binne die grense van Christen-wees). Tydens hierdie klas moes die leerders 'n BALLETopvoering doen met musiek, storielyn en als wat daarmee saamgaan. Dit was 'n verbeeldingryke vertoning. Wie het gesĂȘ dat mens 'n staatsteater nodig het?
Die skoolstoep is net so effektief!

Foto's



Laas Opdateer op Woensdag, 02 September 2009 14:23