small font default font large font
Sondag, 05 September 2010
Lentedag '09 Afdruk E-pos
Geskryf deur Pieter Bos   
Vrydag, 11 September 2009 00:00
DSC01690.JPGHier is 'n paar foto's wat die storie vertel van al die pret wat Reformia se kinders op lentedag gehad het.  Na die lang, kou winter was dit weer warm genoeg vir waterkaskanades.  En was dit nie pret met hierdie groot glybaan vol water en seep.  'n Paar het ook daar na in die sonnetjie gelĂȘ en bak.   


 


Laas Opdateer op Sondag, 15 November 2009 21:40