| Die Diski Dans |
|
|
| Geskryf deur Pieter Bos | |||
| Vrydag, 28 Mei 2010 23:28 | |||
|
En was dit nie ‘n storie nie. Van klein tot groot, onderwysers en ook ‘n paar ouers het sakke vol pret gehad. Sfiso was vol energie en het met oorgawe al die voetstamp-hande-klap-passies stap vir stap verduidelik. Gelukkig nie heeltemal soos die leeuloop nie. Meneer Louis was een van die uithalers onder die onderwysers en kon saam met die top dansers die “Grand Finale” dans. Op die agterste gestoeptes was daar ook ondersteuning van ‘n paar vuvuzela blasers. Reformia is voorwaar in die regte gees en ondersteun Bafana Bafana, die 2010 Fifa Wêreld Sokker en Suid-Afrika. – Ayoba – Foto’s
|
|||
| Laas Opdateer op Saterdag, 29 Mei 2010 07:12 |
Argief
Wat gebeur?
* So Sep 05 |
* Vr Sep 10 |
* Sa Sep 11 |




