small font default font large font
Sondag, 05 September 2010
Hoededag Afdruk E-pos
Geskryf deur Pieter Bos   
Vrydag, 28 Mei 2010 23:39
Dit het nou al ‘n tradisie geword. Elke jaar met hoededag staan ons net verstom oor al die kreatiwiteit waarmee Reffies na vore kom om hulle uithaler hoede uit te stal.
Hierdie jaar is daar ‘n sterk sokker en Rugby tema te bespeur. Môre is dit die Super-14 finaal. ‘n Besondere gebeurtenis, nie net omdat dit weer ‘n Noord Suid stryd tussen die Stormers en die Bulls gaan wees nie, maar ook omdat dié stryd op die Orlando stadium in Soweto gaan plaasvind.

Maar daar was ook ander kreatiewe idees vir die wat nie so erg oor die sport is nie. Die jaar was daar ook groot verrassings vir die wenners van elke kategorie. SPAR het ‘n hele klomp besondere prys geborg. Ook hier was die Sokker wêreld beker koors goed te bespeur. Hier onder is ‘n paar foto’s om ‘n idee te gee van hoe dié dag afgeloop het.

Foto’s

Laas Opdateer op Vrydag, 28 Mei 2010 23:53