| Fifa Sokker Wêreldbeker |
|
|
| Geskryf deur Pieter Bos | |||
| Vrydag, 28 Mei 2010 23:44 | |||
|
Duitsland, Argentinië, Ghana, Portugal.... voorwaar ‘n insiggewende taak gewees. En het ons maats nie uitgehang nie. Vlae, plakkate, sokker truie en nog baie meer het in ‘n reënboog van kleure elke klas versier. Die gees was sommer aanvoelbaar en soos elkeen meer leer oor sokker so raak ons ook saam opgewonde oor hierdie grootse gebeurtenis wat eersdaags in ons land af skop. Ons kan voorwaar sê dat elke Reffie trots is op Suid-Afrika en Bafana Bafana ons nasionale sokkerspan. So wil ons ook reg wees om ons gaste te ontvang en welkom te laat voel in ons mooi land. Foto’s
|
|||
| Laas Opdateer op Saterdag, 24 Julie 2010 17:21 |
Argief
Wat gebeur?
* So Sep 05 |
* Vr Sep 10 |
* Sa Sep 11 |




