| Landloop |
|
|
| Geskryf deur Pieter Bos | |||
| Saterdag, 05 Junie 2010 14:35 | |||
|
Vir die wat nie so fluks was nie was daar gelukkig ook lekker warm koffie en pannekoek aangebied. Soos by enige sport is die aanmoediging van die toeskouers net so belangrik om daardie laaste ekstra uit elke atleet te kry. Dankie vir die ouers wat so getrou is, nie toelaat dat die koue hulle onder kry nie en so mooi hulle kinders by hierdie geleenthede ondersteun Foto's
|
|||
| Laas Opdateer op Donderdag, 12 Augustus 2010 08:41 |
Argief
Wat gebeur?
* So Sep 05 |
* Vr Sep 10 |
* Sa Sep 11 |




