|
Onderrig geskied volgens die ARSO leerplan en voldoen aan die vereistes van die Nasionale kurrikulum vir uitkoms gebaseerde onderwys. Leerstof word deeglik gekeur om aan Bybelsewaardes en hoë akademiese standaarde te voldoen.
Vakke sluit in:
|
GRADE 1 - 3
|
GRADE 4 - 7
|
|
Geletterdheid (Afr. en Eng.)
|
Afrikaans en Engels
|
|
Gesyferdheid
|
Bybel
|
|
Bybelonderrig
|
Kerkgeskiedenis
|
|
Lewensvaardighede
|
Wiskunde
|
|
Omgewingsleer
|
Natuurwetenskappe
|
|
Liggaamlike opvoeding
|
Menslike / Sosiale wetenskappe
|
|
Musiek
|
Ekonomiese / Bestuurswetenskappe
|
|
Kuns
|
Lewensoriëntering
|
|
Rekenaars
|
Kuns en kultuur
|
|
|
Klasmusiek, rekenaars, skaak
|
By Centurion Reformia is dit nie net belangrik wat ons kinders leer nie, maar ook hoe dit geleer word. Vakke word aangebied in pas met die aard en behoeftes van leerders. Eerstehandse ervaring en ontdekking word aangemoedig. Kritiese uitkomste soos kreatiewe denke, probleemoplossing, samewerking, kritiese evaluering en selfbestuur word deurlopend ontwikkel.
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Die e-posadres is beskerm teen spam-bots, Jy het Javascript nodig om dit weer te gee
Artikels
|