Hierdie is nuttige skakels in Afrikaans met 'n Christelike inhoud of van belang vir leerder onderwyser en ouers rakende verskeie skool en opvoedkundige sake.
Laat weet ons indien julle nog ander sulke nuttige skakels raak loop wat vir ander van waarde kan wees